Llandudno Pool-Facing Suite
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Llandudno Road, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 425 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Llandudno Pool-Facing Suite is 'n knus eenheid in Llandudno, Kaapstad, wat gemaklike akkommodasie bied en binne loopafstand van die strand is.
Die eenslaapkamer-eenheid het sonkrag en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n klein badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n lessenaar en 2 stoele. Die kombuisie is ook toegerus met 'n klein yskas-vrieskas, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n TV en Netflix.
Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die sprankelende gemeenskaplike swembad. Parkeerplek van die straat af is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 37 Llandudno Road, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Llandudno Road, Llandudno, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang