Lodge 14 at Zebula
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die sesde slaapkamer het nie 'n en suite-badkamer nie en beskik oor 2 stapelbeddens, slegs vir kinders.
Ekstra skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Gaste moet hieroor navraag doen as hulle belangstel.
Geen harde musiek of geraas word na 21:00 toegelaat nie, en indien gaste versuim om hierdie reël te gehoorsaam, sal 'n boete van R1000 gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 13 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 9 volwassenes, 4 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang