Successfully reported

Loerie's Call Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Heerlik gebly, die kamer was netjies en skoon. Die ontbyt was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Still a 5 star stay! Still a 5 star stay - the rooms are very well appointed and spotlessly clean. The professional and friendly staff were yet again outstanding in their service, this is our favourite guesthouse in Mbombela!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Excellent. Very comfortable. Lovely shower. Good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Babi E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Lekker by restaurant en onder bome gekuier. Lekker geslaap behalwe vir straat geraas en baie warm in die dakkamer vir die baie geld. Delux?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nothnagel W
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jun 2024

Nie sweer nie. Uiters swak en definitief nie vyfster nie. Vir vyfster verblyf is dit baie swak. Miskien driester. Die onderhoud op die eenheid waarin ons gebly het, is baie swak. Geen warm water die oggend toe ons wou stort nie. Ons het 'n tafel by ontvangs bespreek vir aandete by die restaurant. Toe ons daar kom, was ons naam nie op die lys nie. Hulle het toe maar 'n plan gemaak. Baie teleurgesteld. Die kos was goed.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Callie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Baie goeie waarde vir geld. Die Orange restaurant op die perseel is amazing! Goeie kos, goeie diens, vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nosiphiwo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Worthwhile. Your services are at cutting edge and I appreciate your hospitality and consistency. This was a worthwhile experience and value for money. I'll definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2022

The air conditioner was faulty and could not/would not be rectified. The upstairs room access was tricky, not recommended for older folk. Tastefully and thoughtfully furnished, furniture was poorly finished, aimed at aesthetic appearance. The air conditioner repair was hampered by non availability of appropriate technical backup over the weekend, understandable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gideon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Aangenaam Bespreek direk by die restaurant. Baie lekker kos. Goeie WiFi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariehet P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Baie lekker en rustige plek. Baie vriendelike ontvangs en diens gehad. Die Orange Restaurant is regtig ’n vyfster-restaurant. Selfs die salondiens was baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Du Preez Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljZjUyYmJkLTFlNDUtNGU4ZC1iNDQ2LTc1M2M4YjUyOWEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 2 Du Preez Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.477873673595 30.989548265934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang