Successfully reported

Loerie's Call Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Luukse Kamer
B&B
Deluxe Kamer
B&B
Executive Suites met Privaat balkon
B&B
Executive-kamer met Privaat Stoep
B&B
Huisreëls

- Buitelandse gaste wat via elektroniese oorplasing betaal is self vir die bankkostes verantwoordelik.
- Breekskade word van die gas of sy onderneming se rekening verhaal.
- 'n Maksimum 2 gaste per kamer toegelaat - geen ekstra beddens of bababeddens is beskikbaar nie.
- Kinders onder 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
- Tariewe mag verander sonder vooraf kennisgewing en reg van toegang voorbehou.
- Let asb. daarop dat rook in al die kamers verbode is.
- Aangewese rookareas is beskikbaar en boetes sal gehef word indien die rookbeleid verontagsaam word.
- Orange Restaurant op die perseel is van Maandag tot Saterdag vir middagete en aandete oop. Dis gesluit op Sondae.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Du Preez Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljZjUyYmJkLTFlNDUtNGU4ZC1iNDQ2LTc1M2M4YjUyOWEyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 2 Du Preez Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.477873673595 30.989548265934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang