Long Street Self Catering Apartment 1
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 8 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 263 Long Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
 - Vanaf R1 399 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Long Street Self-Catering Apartment 1 is 'n bekoorlike woonstel in Kaapstad en bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n sentrale ontvlugting in die stad.
Die woonstel is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, wasmasjien en mikrogolf in. Die oopplan-eetarea en -sitarea beskik oor 'n TV.
Hierdie woonstel is perfek vir diegene wat gemak en gerief soek, en bied 'n ideale basis om die stad se lewendige atmosfeer en kultuur te verken. 
Gratis WiFi is beskikbaar by die eiendom. 
Parkeerplek van die perseel is beskikbaar teen 'n ekstra koste van R100 per nag. Parkering sal vooraf bespreek moet word en dit is onderhewig aan beskikbaarheid. 
Neem asseblief kennis dat 'n terugbetaalbare skadedeposito van R 1 000.00 voor inklok vereis word. Hierdie deposito sal binne 7 werksdae na u vertrekdatum en na 'n inspeksie van die eenheid terugbetaal word.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Mandela Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 263 Long Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
 - Gaste dink Long Street Self Catering Apartment 1 het ’n goeie ligging
 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 8 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 263 Long Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang