Lord's Wine Farm
Beskrywing
Die woonstel is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder die ouderdom van 3 word toegelaat nie. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Singleton House is 'n privaat huis op die eiendom van Lord's Wine Farm wat ideaal is vir 'n groter gesin of groep vriende wat wil wegkom van die gewoel van die stadslewe. Dit bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder die ouderdom van 3 word toegelaat nie. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Blue Crane House is perfek as 'n wegbreek vir gesinne of vriende. Die beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, 'n buite- en binnebraai, 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer ook, hoewel die derde kamer ook 'n en suite-badkamer met 'n stort bied. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde en tweede kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Elke kamer het lugversorging. Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, koffiemasjien, broodrooster, eetgerei en breekware in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met rusbanke en 'n TV. Die huis het WiFi en bied 'n pragtige uitsig oor die fynbosryke omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder die ouderdom van 3 word toegelaat nie. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lord's Winery, Voortrekker Road, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang