Successfully reported
+49

Lord's Wine Farm

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord's Winery, Voortrekker Road, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë op die noordelike hange van die berge rondom Robertson in die vrugbare McGregor-vallei lê Lord's Wines tussen fynbos en Proteas.

Verblyf by Lord's Wine Farm word gebied in 2 elegant versierde, grondvloerwoonstelle en 'n losstaande huis met slaapplek vir 6 en 8.

Elke woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het kombuisies wat toegerus is met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei.

Ander geriewe en dienste sluit gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe in.

Singleton House is 'n huis in privaat besit op die eiendom van Lord's Wine Farm wat ideaal is vir 'n groter gesin of groep vriende wat wil wegkom van die gewoel van die stadslewe. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het.

Blue Crane House beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, buite- en binnebraai, 'n goed toegeruste kombuis en 'n leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, 'n koffiemasjien, 'n broodrooster, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die huis het ook WiFi en bied skouspelagtige uitsigte en word omring deur fynbos en proteas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Corne C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gewees. Baie rustig. Baie goeie waarde vir geld. Wonderlike uitsig en 'n baie groot huis.
Sep 2025
Jacques D
5.0
Rustige, mooi wyn plaas. Uitstekende akkommodasie. Baie rustige atmosfeer, goed toegerus, mooi skoon en netjies. Die Singleton huis het 'n asemrowende...
Sien meer
Aug 2025
Brian S
Saam met vriende
5.0
House has everything my house has and more. Peaceful. The accommodation is really value for money, with a lot of extras like a dishwash...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Vercueil V
Saam met vriende
5.0
Rustig, pragtige uitsig, wonderlike plek. Fantasties, skoon, netjies, ruim vriendelike diens. Baie lekker wyn. Alles wat nodig was.
Mei 2025
Elsa V
Saam met vriende
5.0
It was an absolute delight, beautiful surroundings. Awesome. Staff very friendly, warm. Accommodation 10/10. Relaxing place to walk, ru...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lord's Winery, Voortrekker Road, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lord's Wine Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lord's Winery, Voortrekker Road, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c8791b334ebe63c0275dd1caec7a413046485bb573b85d9f37b47ab1dcd2346cf66e6566edc79183eecb019fe1af9a84f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Lord's Winery Voortrekker Road 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.987513561673 19.742690140181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang