Successfully reported

Love Loft Living @ 16

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R590.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Voordat u aankom, sal u gevra word om gasverifikasie deur die derdeparty-verskaffer Truvi te voltooi. Dit word gedoen om te verseker dat ons op hoogte bly van korttermynhuurregulasies, asook om beide ons gaste en ons eiendomme ekstra beskerming te bied. U sal ook die keuse kry tussen 'n sekuriteitsdeposito of 'n nie-terugbetaalbare skadevergoeding ('n klein fooi word vereis). Truvi sal u per e-pos en/of SMS kontak om die verifikasie te voltooi. Doen dit asseblief voordat u by die eiendom aankom om 'n vinnige en maklike inklokproses moontlik te maak.

Hierdie is streng 'n rookvrye woonstel. Rook word slegs op die balkon toegelaat, waar 'n asbak voorsien word.

Beurtkragonderbrekings is 'n gereelde verskynsel in Suid-Afrika. Gaste word aangemoedig om die EskomSePush-app af te laai vir opdaterings, met Kaapstad as verwysingsgebied.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 446
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 446
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 446
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 170 Upper Buitenkant Street, Oranjezicht, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d60eb28b9efcd95f085b3c16536cccfbf92de66d0c4514c9083cb7cf7c5a416f6f224211701fab46c67ab0f7c9cafdfeafa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 446 per nag, vir 2 mense 170 Upper Buitenkant Street Oranjezicht 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.9357046 18.4187787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang