Successfully reported
+8

Lovebirds Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 18:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Lovebird Walk, Sunbird park, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lovebirds Nest is 'n selfsorg-eenheid wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in Kuilsrivier. Dit is die beste geskik vir 'n solo-sakereisiger wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV

Ligging

  • 11 Lovebird Walk, Sunbird park, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 18:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Lovebird Walk, Sunbird park, Kuils River, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44653d0b56c1466acb555760c53e7d78a70588ae0d255e5e0412645fc8954fccb85f43b878968b2a49ea7927e21876ea80b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense 11 Lovebird Walk, Sunbird park Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 18:00-20:00 10:00 -33.9656434 18.6785457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang