Successfully reported
+15

Loxton Nessie 2

  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Loxton Nessie 2 is 'n bekoorlike, vrystaande, selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Loxton. Dit is 'n ideale keuse vir 'n klein gesin.

Hierdie knus eenheid bied gerieflike slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind, met 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbed. Die tweede en derde slaapkamers het ook koningingrootte-beddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, en beide linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie met 'n eenplaatstoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskassie en 'n sitarea met 2 stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n binnenshuise kaggel en 'n slim-TV met gratis WiFi-toegang.

Buite kan gaste 'n privaat tuinarea met draagbare braaigeriewe en buitesitplek geniet. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien, en die kothuis is gerieflik naby Loxton Lekker-koffiewinkel en Windpomp-restaurant geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sonja D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie dankie vir die gasvryheid. Dis 'n lieflike plek. Veilig en rustig. Sal definitief weer hier oorslaap. Dankie, vir die lekker geselsi...
Sien meer
Sep 2025
Abri P
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf in 'n wonderlike omgewing. Nessie bied uitstekende verblyf. Ons sal beslis weer hier kom bly. Gaan uit hul pad om 'n aangename verbl...
Sien meer
Sep 2025
Anthony M
Saam met lewensmaat
5.0
See above! A brief overnight stay. All was good and the accommodation was perfect. Lovely old place with simplicity and old world charm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Robert W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik. Ons het baie lekker gebly, dit was skoon en baie mooi uitgezit. En die kaggel was heerlik.
Jul 2025
Chris H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige fassiliteit met alles wat jy nodig het en vriendelike diens. Pragtige mooie dorpie, goeie fasiliteite en lekker gebly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Loxton Nessie 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb0e96704e5f66bd4ef6ca773ac73a99e1ebf2d507dbb2289143b13155037bcc272471f9dca094a9fcec97a3b6921b241cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 32 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.476736687323 22.351362966333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang