Successfully reported

Loxton Nessie 2

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie dankie vir die gasvryheid. Dis 'n lieflike plek. Veilig en rustig. Sal definitief weer hier oorslaap. Dankie, vir die lekker geselsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ondersteuning. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Abri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangename verblyf in 'n wonderlike omgewing. Nessie bied uitstekende verblyf. Ons sal beslis weer hier kom bly. Gaan uit hul pad om 'n aangename verblyf te vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle twee is wonderlike vriendelike gaste. Hoop om julle gou weer te sien.

Anthony M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

See above! A brief overnight stay. All was good and the accommodation was perfect. Lovely old place with simplicity and old world charm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Thank you so much for the positive feedback. Hope to see you again soon!

Robert W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was heerlik. Ons het baie lekker gebly, dit was skoon en baie mooi uitgezit. En die kaggel was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige fassiliteit met alles wat jy nodig het en vriendelike diens. Pragtige mooie dorpie, goeie fasiliteite en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjiese en gerieflike verblyf. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg.

Marné O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Vriendelik en verwelkomende gemeenskap, wat toeriste, soos ou kennisse, verwelkom. Pragtige 'ou-tydse' huis, met baie liefde reg gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie.

Elsje T
1 nag
5.0
Feb 2025

Fabulous! Ek het so heerlik gebly, wens ek kon nog 'n week lank gekuier het. Alles tiptop, kon oor niks kla nie! Ek kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Loxton Nessie 2
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Waardeer dit baie. Hoop om jou gou weer te sien.

Ann B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustige plaashuisie/kothuis oornag. Lekker rustige plaashuis atmosfeer huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb0e96704e5f66bd4ef6ca773ac73a99e1ebf2d507dbb2289143b13155037bcc272471f9dca094a9fcec97a3b6921b241cc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 32 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.476736687323 22.351362966333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang