Kei Sands - Lucky 13
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kei Sands - Lucky 13 is 'n heerlike en gemaklike grondvloer-eenheid in die skilderagtige dorpie Kei Mouth. Hierdie bekoorlike woonstel aan die strand, geleë binne die Kei Sands-oord, bied 'n ontspannende verblyf vir tot 4 gaste.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en daar is 'n ekstra badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die volledig toegeruste kombuis bied alles wat nodig is vir selfsorg, insluitend 'n gasstoof, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en mikrogolfoond, sowel as eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met volle DSTV.
Buite kan gaste 'n lieflike patio met privaat braaigeriewe geniet, wat die perfekte omgewing skep vir ontspanning en kwaliteit tyd saam.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Kei Sands - Lucky 13 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang