Ludicks Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Roy Campbell Crescent, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ludicks Lodge bied knus selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Parrow-Noord, Kaapstad. Dit is 'n ideale tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers vanwaar hulle die stad kan verken en geniet tydens hul besoek.
Gaste het 'n keuse tussen 4 eenhede, elk met hul eie en suite-badkamer. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n lessenaar en vir die gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die gastehuis bied gaste toegang tot 'n gedeelde swembad, 'n lapa met 'n pooltafel, braaigeriewe en 'n speelarea vir die kinders, twee gedeelde leefareas met 'n TV en 'n eetarea. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 13.8 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in Canal Walk, verskeie wynplase en die Kaapstad Stadsentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 39 Roy Campbell Crescent, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Roy Campbell Crescent, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang