Successfully reported

Lunara Coastal Retreat

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

GEEN ROKERY
Rook is streng verbode binne die eiendom. Indien u moet rook, doen dit asseblief buite en gooi sigaretstompies verantwoordelik weg.

STILTE TYD
Respekteer asseblief ons bure en handhaaf stilte-ure.
Weekdae: 22:00 - 07:00
Naweke: 24:00 - 08:00

VEILIGHEID
Sluit alle deure en vensters wanneer u die eiendom verlaat. Maak die hek toe wanneer u vertrek.

VULLISOPNAME
Elke Maandagoggend. Haal asseblief die asblik uit.

BREKINGS
Enige breekskade sal aan die gaste gekommunikeer word. Die koste van vervanging of herstel sal op die gas se rekening gehef word.

TOTALE INWONERS
Die totale aantal persone in die eenheid mag nooit 6 oorskry nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 326 Crow Street, Volgelstrand, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11bd2cfc04be93dcf82accff550d83f00afe0a5421193d135b816bfd6db75e4a03e49db444f8db68c1629194752bd8bfe7f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 326 Crow Street Volgelstrand Erongo 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -22.6288131 14.5270894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang