Successfully reported

Lushof Lodge

Gastehuis
Chalet 2
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 1 is geskik vir 7 gaste en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eenheid kan op 'n aandete en B&B-basis of 'n selfsorgbasis bespreek word. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelbed en 'n slaapbank geskik vir kinders in die leefarea. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het lugversorging, verwarmer, elektriese komberse en 'n waaier.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf, tee, koffie, melk, sap, suiker, beskuit en pap.

Huisreëls

Aandete en 'n verpakte ontbyt kan ten minste 48 uur voor jou verblyf teen 'n ekstra koste gereël word.

Daar is 'n 2,3 km grondpad vanaf die N1 na Lushof Lodge.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Chalet 1 het slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Hierdie eenheid kan op 'n aandete, B&B of selfsorgbasis bespreek word. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens, en daar is 'n enkelbed en 'n slaapbank vir kinders in die leefarea. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie eenheid het ook lugversorging in die sitkamer, 'n verwarmer, elektriese komberse en 'n waaier.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf, tee, koffie, melk, sap, suiker, beskuit en pap.

Huisreëls

Aandete en 'n verpakte ontbyt kan ten minste 48 uur voor jou verblyf teen 'n ekstra koste gereël word.

Daar is 'n 2,3 km grondpad vanaf die N1 na Lushof Lodge.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Onderste Chalet
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid kan op 'n aandete en B&B-basis of slegs verblyf bespreek word en is geskik vir 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel. 'n Verwarmer en elektriese kombers word voorsien tydens winter en 'n waaier in die somer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf, tee, koffie, melk, sap, suiker, beskuit en pap.

Huisreëls

Aandete en 'n verpakte ontbyt kan ten minste 48 uur voor jou verblyf teen 'n ekstra koste gereël word.

Daar is 'n 2,3 km grondpad vanaf die N1 na Lushof Lodge.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof Farm, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATQL4qXXzPR7DXwr9WMO3NfcBF1XVl8CXJ7GIF9Bu6oCfSvrHXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 Lushof Farm Gariepdam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.476867635142 25.563354283155
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang