Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 2457 Wielewaal Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse is 'n knus selfsorgkothuis in die rustige Marloth Park. Die eiendom is gerieflik geleë naby die Krokodilrivier en bied 'n uitstekende geleentheid vir gaste om hulself asemrowende natuurskoon van die omgewing te verdiep.
Hierdie smaakvolle eenheid met lugversorging bied 'n luukse wegbreek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n kas vir gaste se bagasie. Daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware toegerus en het 'n sentrale toonbank met gemaklike stoeltjies. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi in die eenheid.
Buiten die smaakvol versierde binnekant van die eenheid, word gaste ook uitgenooi om die pragtige buitekant te geniet. Die stapeldeure maak oop na 'n bekoorlike stoep met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n privaat plonspoel. Hierdie geriewe bied dei perfekte omgewing waarin gaste kan ontspan en die natuur inneem.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 54
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2457 Wielewaal Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Luxury Guesthouse Co @ RomanticaHouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 2457 Wielewaal Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang