Successfully reported
+24

Shepherds Hut Retreat

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Portion 6 of 428, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shepherds Hut Retreat, geleë aan die woudrand, bied 'n unieke selfsorg-wegbreek op 'n rustige plaas naby Harkerville. Die verblyf bied 'n rustige toevlugsoord wat die natuurlike omgewing met die gemak van 'n moderne huis kombineer.

Hierdie smaakvol gemeubileerde en knus, klein huis bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die huis lei 'n privaat stoep met 'n etenstafel, draagbare braaigeriewe en 'n sitarea.

Die plaas is naby Plettenbergbaai en Knysna, wat gaste die geleentheid bied om die plaaslike omgewing te verken. Gaste kan ongerepte strande, skilderagtige staproetes, bekoorlike winkels en smullekker restaurante geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Oswald E
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful place to stay. Enjoyed the simple and sweet place to stay. Really nice and peaceful place to stay for a night or two.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Martie C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige kuiertjie langs die vuur. Ons het heerlik gebly! Baie rustig, pynlik netjies en skoon, baie behulpsame gasheer! Defnitief die geld werd.
Sep 2025
Willem H
Saam met lewensmaat
5.0
Very private, quiet, and safe. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Norbert S
Saam met lewensmaat
5.0
Nice location! Great stay, we had a great time. Very quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Kendra-lynn R
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely! We had a lovely stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N2, Portion 6 of 428, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shepherds Hut Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Portion 6 of 428, Harkerville, 6604, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa33ee1cadd9e6545da28b61c74e5cd86010c53decf1210fcdb905a38ef6feb9649e330f9ac2d8794719a800ed1364ac29de5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 N2 Portion 6 of 428 6604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.048935474145 23.274842766714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang