Successfully reported

Luxury Tent 2 @ Hogs Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende ervaring. Dit was 'n goeie en lekker ervaring. Goeie diens en baie skoon. Jy voel deel van die bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We had a lovely stay! Highly recommend. We had a lovely stay! The tent is set in a secluded, private area, offering a peaceful and intimate experience with nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Die eienaars het ons op kort kennisgewings gehelp en is baie vriendelik! Sal definitief teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinka H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig. Was inderdaad heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Steven K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Pure relaxation. We had the most incredible and relaxing time in Luxury Tent 2 @ Hogs Guesthouse. We literally did not move off the premises in the 4 days we stayed. We didn't even go on a game drive. Everything was fantastic from the facilities, the room, the bed, the pool, and of course, we are most thankful for the Aircon; without it, I am not sure we would have survived. It really was an incredible experience and we were so well looked after by our hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Casper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Sal terugkom. Uitstekende ligging. Alles wat nodig is vir selfsorg was daar en goeie kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker, gemaklik, rustig. Diens was uitstekend! Baie netjiese perseel. Het 'n probleem gehad met die alarmstelsel en selfs al was dit baie laat, het hulle in die nag uitgekom en kom help. Ook oulike diere gehad wat kom kuier het. Lekker wegbreek vir 'n paartjie in die bos.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing tyd. Wat 'n puik plek! Ons het heerlik gekuier te midde van die natuurskoon. Die braai was iets besonders met die diere wat om ons beweeg het – 'n ware boservaring! Die swembad is 'n groot treffer, en die hutte maak dit net nog meer spesiaal. Ons geniet elke oomblik in hierdie pragtige plek. Defnitief weer boek. Dankie aan die eienaars met hul dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangenaam. Was baie skoon en netjies, Gareth was baie gasvry en het baie gehelp dat ons die Maandag langer kan bly en uit die koue uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA003f7159452d96394e30be120ed15048e25b3319d7f905c1372f8a6a45aba39c1a47e48c503a6d489256ecdc7766ce388db4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.364352742706 28.366211649852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang