Successfully reported

Luxury Tent 2 @ Hogs Guesthouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die tent is apart van die hooflodge en het sy eie ingang met sleutelbordtoegang.

Die eienaars woon op die perseel naby die hooflodge en is beskikbaar indien gaste enige bystand nodig het.

Die gastehuis is in die middel van die Dinokeng Wildreservaat geleë en gaste moet, vir hulle eie en vir die diere se veiligheid, die wild dienooreenkomstig respekteer.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die gastehuis het 'n kragopwekker in geval van kragonderbrekings.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA003f7159452d96394e30be120ed15048e25b3319d7f905c1372f8a6a45aba39c1a47e48c503a6d489256ecdc7766ce388db4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.364352742706 28.366211649852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang