Successfully reported
+5

Luxury Tent 2 @ Hogs Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hogs Guesthouse is 'n grasdak-gastehuis wat uit verskeie eenhede bestaan op 'n 3 ha-perseel in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat. Die gastehuis is 53,5 km vanaf Pretoria en 118 km vanaf Johannesburg geleë.

Luxury Tent 2 @ Hogs Guesthouse is in 'n klein omheinde area in die bos geleë waar dit van die lodge afgesonder is. Die tent het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele, 'n TV en gratis WiFi.

Die tent lei na 'n groot stoep met 'n plonspoel en braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot die grasperke, gemeenskaplike swembad en braai-areas. Wildritte en selfry-wildritte, asook ander aktiwiteite, kan maklik gereël word en daar is restaurante en kroeë in die omgewing.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ervaring. Dit was 'n goeie en lekker ervaring. Goeie diens en baie skoon. Jy voel deel van die bosveld.
Jul 2025
Christian D
Saam met lewensmaat
5.0
We had a lovely stay! Highly recommend. We had a lovely stay! The tent is set in a secluded, private area, offering a peaceful and inti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Aimee D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Die eienaars het ons op kort kennisgewings gehelp en is baie vriendelik! Sal definitief teruggaan.
Mrt 2025
Anma M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing tyd. Wat 'n puik plek! Ons het heerlik gekuier te midde van die natuurskoon. Die braai was iets besonders met die diere wat om ons beweeg het ...
Sien meer
Des 2024
Lizelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Was baie skoon en netjies, Gareth was baie gasvry en het baie gehelp dat ons die Maandag langer kan bly en uit die koue uit.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Luxury Tent 2 @ Hogs Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Klipdrift, Hogs Guest House, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA003f7159452d96394e30be120ed15048e25b3319d7f905c1372f8a6a45aba39c1a47e48c503a6d489256ecdc7766ce388db4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.364352742706 28.366211649852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang