Mabalingwe Ingenya Lodge PRM151
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R6 100 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
            Mabalingwe Ingenya Lodge PRM151 is 'n luukse selfsorghuis in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat, wat 'n Groot 5-reservaat is en ryk is aan volop voël- en dierelewe. Die reservaat is oor meer as 12 500 hektaar in die skadu van die majestueuse Waterberge versprei.
Verblyf beskik oor 3 slaapkamers, 2 lofts op die boonste verdieping en 4 badkamers wat gemaklik tot 10 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor en suite-badkamers met óf 'n bad óf 'n stort. Die 2 solderareas is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en gemaklike rusbanke.
'n Wildritvoertuig is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n stoep met sitplek buite en 'n ingeboude braai, asook 'n speletjiesarea met 'n tafelvoetbaltafel en 'n aparte sitarea.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Mabalingwe Ingenya Lodge PRM151 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang