@Mabalingwe Tebuah Lodge - PRM148
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R345.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R1,030.00 per bespreking
Prys sluit in
- 
                            Rates are displayed on a self-catering basis.
 
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R9350 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Sleutel-/breekskadedeposito gelykstaande aan 1 nag se verblyf is betaalbaar saam met die deposito vir die bespreking en is terugbetaalbaar per bankoorplasing binne 6-7 werksdae na vertrek, sodra die huis nagegaan is en alles in orde gevind is.
'n Opsionele daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste. Vra asseblief die gasheer vir die koste.
'n Opsionele wildritvoertuig is beskikbaar teen 'n bykomende koste per dag. Onderhewig aan bespreking vir die volle duur van u verblyf. Vra asseblief die gasheer vir die koste.
Let asseblief daarop dat die huis slegs toeganklik is met 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. Voertuie met lae grondvryhoogte word nie aangeraai om die pad te gebruik nie. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Daaglikse skoonmaak is ingesluit, saam met 5 sakke hout en 'n voorraad koffiebone om elke oggend reg te begin. Vir diegene wat die reservaat wil verken, is 'n wildkyker beskikbaar om te huur teen R1 500 per dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 12 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 10 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: R516, Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang