Successfully reported

MacFarlanes

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Selfsorg
Troeteldiere is welkom indien gereël.
'n Skoonmaakdiens is op aanvraag teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste moet asb. hul eie reddingsbaadjies saambring as hulle die kano's wil gebruik.
Dele van die huis word via trappe bereik en mag dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik wees nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 840
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 840
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 840
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nesshurst Farm, Off the S796, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPks3vBmhcHmrEWGvBAIgvg4uJI3VCF34lN6Q7ZRYkdkHy7KtQ9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 840 per nag, vir 12 mense 6 5 1 5 Nesshurst Farm Off the S796 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.447853291631 29.159831755262
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang