MacFarlanes
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nesshurst Farm, Off the S796, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R5 840 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
MacFarlanes is 'n selfsorghuis op die oewer van 'n mensgemaakte dam en bied gerieflike verblyf vir 12 gaste.
Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en gaste deel 2 en suite-badkamers wat elk 'n stort het. Twee van die kamers is op die grondverdieping en elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die 2 kamers op die eerste verdieping het elk 4 enkelbeddens en 'n pragtige uitsig oor die dam. Linne, badhanddoeke en elektriese komberse word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n TV met kommersiële DStv, WiFi, asook 'n kaggel vir die koeler aande.
Die huis het 'n lapa met braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien gereël en 'n skoonmaakdiens is op aanvraag teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Gaste kan visvang in die dam, wat ook 'n otterfamilie huisves, die kano's gebruik, fietsry, wandel of voëlkyk. Kleinwild wei ook soms rondom die dam.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Nesshurst Farm, Off the S796, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink MacFarlanes het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nesshurst Farm, Off the S796, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang