Successfully reported

Mafuta Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Elzette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Die lodge is pragtig uitgelê en goed geleë met 'n mooi uitsig oor die reservaat. Ons het verskriklik lekker gebly en gekuier. Bespreek hier as jy mooi, lekker en gerieflik wil bly. Die lodge het alles wat jy moontlik kan benodig vir iemand se verjaarsdag vier of selfs as 'n familie-groep of om as vriende saam te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Heerlike paar ontspan en kuier dae! Sal beslis weer kom! Ons het vir 'n langnaweek saam met ons volwasse kinders en hul vriend/in hier gekuier en dit was heerlik. Die kamers met hul ensuite badkamers, lekker ruim leefarea en balkon/stoep was presies wat ons nodig gehad het en silwerskoon. Ons het heerlik gekuier om die vuur saans en soggens lekker in die son gesit op die stoep. Daar is alles waaraan jy kan dink en dit is gerieflik naby die winkeltjie, putput en paddel. Het gereeld dierevriende gehad wat kom hallo sê het. Kon selfs die olifante van die stoep af sien net voor ons vertrek! Elmarie was 'n baie vriendelike en behulpsame gasvrou - ons waardeer jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lahriche V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig en heerlik. Ons het heerlik gekuier en gebly. Lekker ruim en netjies en alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Storm K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Awesome and a great experience. Absolutely breathtaking views. The house was well situated and private. All amenities were in good condition. The house was comfortable and spacious. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Highly recommend. Our stay was incredible. Great views, everything worked. The backup inverter was a lifesaver during load shedding. The kitchen is very well equipped and the gas braai was so convenient. We will be back! The service from the website was also incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2025

Heerlike winter wegbreek! Heerlike naweek in die bos spandeer saam met kinders en kleinkinders. Binne braai wat baie gerieflik is vir koue aande en groot stoep vir kuier buite gedurende sonskyn dag. Goed toegerus en gemaklik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ria V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Rustig, baie gesellige boskuier gewees. Dit was absoluut 'n wonderlike plek om te bly, alles was in plek en kamers baie gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lydia R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Sal weer gaan kuier, almal het hulle eie spasie gehad, en lekker gerus. Was heerlik, die uitsig is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Net die regte plek vir 'n rustige wegbreek. Baie lekker saam met kinders en vriende gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nonnie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ons paar dae by Mafuta was besonder lekker en baie gerieflik. Wat 'n heerlike huis. Die ligging en uitsig is pragtig. Goed toegerus met alles wat mens nodig het en meer. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920796fabaf38d1f7ea3531a32bec7f5dd35919c78443b2c8c3c1096e60761e1eabe9eebe6a33d9fbc1a14580b9410a79703?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.8413975 28.0485945
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang