Successfully reported
+39

Magisha Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Opal Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1210, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Magisha Gastehuis is geleë in 'n stil voorstad van Mbombela, voorheen Nelspruit, omring deur bome en Laeveldse plantegroei. Dit bied gemaklike akkommodasie vir vakansiegangers en oornaggaste.

Die eiendom bestaan uit 5 gastekamers en 1 woonstel. Die kamers is gemeubileer met koningingrootte-, koninggrootte- of twee enkelbeddens en het en suite-badkamers met storte. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, 'n lessenaar, 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-hotelpakket en toegang tot slim-apps.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en aparte stort, 'n sitkamer met 'n TV en slim-apps, en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond. Alle eenhede het patio's met buitesitplek.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde eet- en sitkamer met 'n grootskerm-TV en pooltafel. Braaigeriewe en 'n plonspoel is beskikbaar. Onderdakparkering en gratis WiFi word voorsien. Die perseel is beveilig met elektriese heinings en alarmstelsels.

Nabygeleë besienswaardighede sluit in winkelsentrums, mediese fasiliteite, restaurante, Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, die Kruger Nasionale Park, Blyderivierkloof, Pilgrim's Rest en die Jane Goodall Sjimpansee-reservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jurika B
Besigheidsreis
5.0
Very comfortable stay, will go there again. Clean, friendly and just an easy hassle-free stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Braam M
Saam met lewensmaat
5.0
Salig en rustig. James & Monique is uitstekende gashere. Ons het lekker by die braai gekuier in 'n veilige, stil area langs die swembad.
Apr 2024
Bernard B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oorslaap opsie. Baie netjies en baie vriendelike diens. Die badkamer van die eenheid waar ons gebly het is 'n tikkie aan die klein kant, maar vo...
Sien meer
Mrt 2024
Krizelda L
Gesin met tieners
5.0
Die oornag was baie lekker gewees. Baie dankie. Waarde vir geld gewees, baie dankie.
Mrt 2024
Elsabe N
Saam met lewensmaat
4.6
Baie rustig. Dankie. Baie netjies. Wens net daar was 'n mikrogolf ook in die kamer.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 16 Opal Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1210, Mpumalanga
  • Gaste dink Magisha Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Opal Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ddd45b4dc599bc50bcf2d94bbc7f5ec47b3a26275aa24e5309f69902dbfbe8a1b295eaf4cbded7471812a102d3d902ab90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 16 Opal Street West Acres 1210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.473831931087 30.948702546324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang