Successfully reported

Magoebaskloof Birders' Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 155 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Lekker! Ons 2de besoek en daar sal vir seker nog meer wees! Lekker gebly, lekker gekuier, lekker geslaap en lekker gestap. Stunning views, stunning staproetes en ongelooflike voëllewe. Die Witborsduifie, Suidelike Swee en Bloukuifvlieëvanger was die hoogtepunte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sielsrus. Alles gekry wat nodig is om my siel te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

So weggesteek in die kloof tussen die bome en voëls en 'n waterval! Ons het ongelooflik lekker gebly in die Robyn cottage. Ek wou nie terug huistoe nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Magoebaskloof Birders' Cottages
Thank you, Marnus.

Sydney H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastic location, well equipped cottage. We had a wonderful stay - the highlight is the incredible location! You are literally in the middle of the Magoebaskloof with amazing walking trails on the farm and close proximity to Haenertsburg. The cottage is very well equipped, and super hot water plus indoor braai/fireplace made the stay extra pleasant. We were spoiled with enough firewood to light up as the sun disappears late afternoon - chilling in front of the fire. We loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Magoebaskloof Birders' Cottages
Thank you.

David F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Absolute heaven. We had a magical time at Trogon Cottage. It's total heaven for birders. The farm is lush and peaceful, with many lovely walks. And there is lots to do in the Magoebaskloof area. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Magoebaskloof Birders' Cottages
Thank you David

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastiese rustige kuier in reenwoud. Die huisies is privaat gespasieer sodat jy nie ander inwoners sien of hoor nie. Geleë in die groen omhelsende reenwoude van Magoebas aan alle kante bied die huisie 'n buite swembad, privaat braai area met 'n pragtige uitsig op die kloof en 'n warm buitebad as mens daarvoor kan sien. Dit het swaar gereën tydens ons besoek, maar siende dat ons wou wegkom en rus na 'n gejaagde jaar van 2025, was dit eintlik perfek vir ons. Talle uitstekende uitstappies is binne enkele kilometers weg. Die brouery van Zwakala was ons kuierplek gewees en ons het dit vreeslik geniet. Die dorpie van Haenertsburg is ook 'n aanloklike staptoer met sy etlike eetplekke en dierbare winkeltjies wat alles en nog wat sal verkoop. Die slaapplek is werklik besonders. Staproetes neem jou deur 'n verdant doolhof van omsingelende groen van die grond af tot hoog in die takke in. Ek sou dit werklik aanbeveel. Een voorstel: Dis beter om 'n viertrek voertuig te gebruik of een wat redelik hoog op die pad is as jy nie oor 'n viertrek voertuig beskik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoff S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly! Pragtige omgewing met 'n groot verskeidenheid voëls. Elektrisiteit was vir 'n dag af na 'n verskriklike reënstorm, maar daar was deurentyd bystand krag van son/batterye. Gasheer het ook my heeltyd op hoogte gehou rakende die situasie. Paar pragtige nuwe voëls tot my lysie kon voeg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker ervaring wat ons beslis sal wil herhaal. Ons het heerlik gebly in 'n pragtige en rustige omgewing. Die verblyf is topklas. Die pragtige natuur het natuurlik bygedra tot 'n heerlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Stunning! Baie goed en gerieflik ingerig - het absoluut alles wat jy nodig sou kry. Goeie linne en handdoeke. Netjies en het die 'attention to detail' waardeer. Veilig en baie privaat. Pragtige uitsig en 'n lieflike plaas met baie staproetes. Voëllewe en plantegroei fantasties soos verwag. Ons het verskriklik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 155

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragonwyck Farm, A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9cb3f45ae20962430feed9382677c69ea71ff4b81d7236653c58358d94b40ac8b20b8861ef382f8280b86090ea849a411fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 155 5 1 5 Dragonwyck Farm, A46.5 R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.88021144607 30.002328830975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang