Maison du Cap Luxury Villa
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 45 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            Maison du Cap Luxury Villa is in Sunset Beach geleë, net 160 m van die strand af. Hierdie luukse villa is in 'n privaat tuin geleë en bied vrede en rustigheid, oopplan-leefarea, 'n lieflike buitelugruimte en 'n swembad. Die villa met 4 slaapkamers is ideaal vir vakansie- en sakereisigers. 
Wanneer jy die villa binnekom, word jy begroet met 'n dubbelvolume-ingangsportaal met 'n kenmerkende kandelaar, met gange wat na die stylvolle binne- en buite-onthaalarea lei. Die vermaakarea lei na die aangelegde privaat tuin en swembad. 
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Een van die slaapkamers het 'n balkon met Franse deure wat oor die swembad en tuin uitkyk. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-eetarea en -leefarea het 'n kaggel en 'n TV.
Die villa is in 'n volledig omheinde perseel geleë vir veiligheid en sekuriteit. Parkeerplek is beskikbaar in 2 dubbelmotorhuise, en daar is 'n volledige sekuriteitstelsel.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 45 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 45 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang