Makanaka Vakansie Woonstel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Covent Close, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Makanaka Vakansie Woonstel is in Parklands, Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 2 slaapkamers en kan altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Covent Close, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Makanaka Vakansie Woonstel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Covent Close, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang