Successfully reported
+56

Malagas Hotel

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 153, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Malagas Hotel is 'n gesinsvriendelike plattelandse hotel op die oewer van die Breederivier, in die laer-breërivierbewarea, en gaste sien 'n wye verskeidenheid voëllewe, waarvan een die beskermde bloukraanvoël is.

Die hotel bied verblyf in verskeie kamersoorte met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Daar is 2-enkelbedkamers, dubbelkamers, tripelkamers en gesinskamers om van te kies. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.

Die kamers het elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale, 'n verwarmer en waaier. Van die kamers het gedeeltelike uitsigte oor die rivier.

'n Volledige Suid-Afrikaanse ontbyt en 'n heerlike Table d'hote-aandete is beskikbaar en daar is 'n verskeidenheid wynsoorte om saam met die maaltye te gaan.

Gaste kan in die somer in die rivier swem of 'n drankie op die terras geniet en om die vuur of in die eetkamer en kroeg kuier gedurende die winter.

Gaste kan 'n kano of klein boot huur, 'n rondte pool of veerpyltjies speel of van die kroukie- en vlugbalbaan gebruik maak. Kinders sal die trampoliens en klimraam geniet.

Malagas Hotel is 18 km vanaf De Hoop Natuurreservaat en 33 km vanaf Witsand waar gaste tydens die walvisseisoen kan walviskyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lazette D
Gesin met klein kinders
5.0
My stay at the hotel was amazing, as my family and I relaxed. We enjoyed our stay at the hotel. The staff were very friendly, the hotel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Seema G
5.0
As per above. Thank you for a truly beautiful and relaxing stay at your charming countryside retreat. Nestled along the Breede River, y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Marina C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspantyd met goeie diens. Ons het heerlik gebly. Rustige, stil plek met lekker etes.
Jun 2025
Seema G
5.0
As per above. I wanted to take a moment to express my heartfelt thanks for such a wonderful stay at your beautiful hotel. The location ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Albertus K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike lafenis en afsaal plek langs die Breederivier. Heerlike etes en baie lekker atmosfeer. Kamer is netjies, ruim en skoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plot 153, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malagas Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 153, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZND1cMVCwFxGGeDvf3cyf02ZQvqNfw4TspLsNvy4iLRY2tnOCE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Plot 153 Malgas 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.300307827374 20.588273704664
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang