Successfully reported
+26

Malan's Siësta

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Pickering Avenue, Lindene, Kimbereley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Malan se Siësta 1 is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Lindene, Kimberley. Dit is 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat 'n rustige en gerieflike tuisbasis soek tydens hul besoek aan die stad.

Die eiendom bied 'n keuse van 2 verskillende eenhede om van te kies. Elke eenheid is gemeubileer met beddens, en elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien vir u gerief.

Die kombuisie in elke eenheid is volledig toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ekstra gemak sluit elke eenheid ook 'n etenstafel vir twee en 'n TV in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige onderdakparkering op die perseel. Die eiendom is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid plaaslike geriewe, insluitend winkels en restaurante. Gewilde besienswaardighede soos die Big Hole-uitkykplatform is ongeveer 4 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Werner Spangenberg S
Saam met vriende
5.0
Die ideale verblyf vir 'n vinnige oornag in Kimberley. Dit was die ideale verblyf vir 'n vinnige oornag in Kimberley. Die Malan's het ons baie tuis la...
Sien meer
Okt 2025
Sanet V
Saam met lewensmaat
5.0
Sommer tuis gevoel. Heerlik privaat en hope gasvryheid.
Sep 2025
Marlene S
Gesin met tieners
5.0
Kimberley se beste plek om te oornag! Ons het baie lekker gebly by Malan's Siesta, die eenheid het alles in wat mens nodig het en was netjies en skoon...
Sien meer
Aug 2025
Elmarie A
Saam met vriende
5.0
Rustige veilige atmosfeer. Ons het heerlik gebly, eienaars was gasvry en ons het welkom gevoel. Die area is stil en rustig en sal definitief weer van ...
Sien meer
Jun 2025
Donna J
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and safe. Safe, neat and clean, with a homely atmosphere. Was a delight to stay over. Could however not use WiFi as no notific...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alida Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 6 Pickering Avenue, Lindene, Kimbereley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Malan's Siësta het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Pickering Avenue, Lindene, Kimbereley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA640ea37d2f119534f3a4401a46a898f88d1629e4e59cfbc0da308f5167c46f5e1e62022f7255a5232a4c4ff9e2448d3b1eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 6 Pickering Avenue Lindene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.747116931611 24.732546822895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang