Successfully reported

Malan's Siësta

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Werner Spangenberg S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Die ideale verblyf vir 'n vinnige oornag in Kimberley. Dit was die ideale verblyf vir 'n vinnige oornag in Kimberley. Die Malan's het ons baie tuis laat voel. Sal dit definitief aanbeveel en weer in gedagte hou vir die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sommer tuis gevoel. Heerlik privaat en hope gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Kimberley se beste plek om te oornag! Ons het baie lekker gebly by Malan's Siesta, die eenheid het alles in wat mens nodig het en was netjies en skoon. Baie dankie, Tannie Alida .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Rustige veilige atmosfeer. Ons het heerlik gebly, eienaars was gasvry en ons het welkom gevoel. Die area is stil en rustig en sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pleasant and safe. Safe, neat and clean, with a homely atmosphere. Was a delight to stay over. Could however not use WiFi as no notification was visible for the password.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renè E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was aangenaam vir 'n aand se oorslaap. Vol DStv as bonus. Stort ook baie lekker. Een nag oorgeslaap, bekostigbaar. Aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amalinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Hulle was baie vriendelik en het baie gehelp. Ons hond kon in die tuin wees. Ons het vreeslik lekker gebly. En ons hond was welkom en kon in die tuin wees terwyl ons Kimberley gaan verken het. Die gashere was baie vriendelik en hulpvaardig gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duifie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Love it. Was warm and cozy, will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chippie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Alles was eksie perfek. Kamer was gerieflik. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Uitstekend. Uitstekend, alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alida Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Pickering Avenue, Lindene, Kimbereley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA640ea37d2f119534f3a4401a46a898f88d1629e4e59cfbc0da308f5167c46f5e1e62022f7255a5232a4c4ff9e2448d3b1eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 6 Pickering Avenue Lindene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.747116931611 24.732546822895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang