Mallorca 41
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mallorca 41 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in die veilige en rustige Mallorca-kompleks in Umdloti, net oorkant die strand geleë is.
Hierdie gerieflike duplekswoonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer asook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbedstel het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas, vrieskas, stoof en oond in. Die eetarea is toegerus met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, welige tuine en 'n groot, gemeenskaplike swembad met braai-area. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mallorca 41 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang