Successfully reported
+9

Mams Overnight

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Schweizer Road, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mams Overnight is 'n gastehuis wat op 'n plaas in privaat besit geleë is, 4 en 'n half km vanaf Vryburg in Noordwes. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, weg van die stadslewe.

Verblyf by Mams Overnight beskik oor 9 slaapkamers, wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite-stort en of bad, wasbak en toilet. Geriewe ingesluit in hierdie kamers is lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook ander benodigdhede.

Die gastehuis bied ook braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, ook agter afstandbeheerde hekke van die eiendom.

Daar is 'n restaurant op dieselfde perseel, maar word nie deur ons bestuur nie. Jy kan Mams Megastop privaat kontak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Dorothy V
Saam met lewensmaat
5.0
Tevrede. Plekkie netjies en skoon. Sien sterre.
Okt 2025
Karien S
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly, word definitief aanbeveel. Daar is 'n truck shop oorkant die pad, maar dit het ons glad nie geaffekteer nie. Alles in goeie werkende toe...
Sien meer
Okt 2025
Gerald V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie bevredigend. Ons het lekker gebly.
Sep 2025
Raymond L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en bekostigbaar. Stil genoeg, skoon beddegoed en 'n warm stort. As mens iets meer nodig het, moet jy tuisbly.
Sep 2025
Manie W
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was pleasant. It was a perfect stop-over on our way to Johannesburg.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cornia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1 Schweizer Road, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Mams Overnight het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Schweizer Road, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxMjZhYTM0LTZlN2EtNGQ4MS1iNzJiLWJiNTk1YjliN2IzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 1 Schweizer Road Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.971722656817 24.768146395493
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang