Marianne Wine Estate
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Valley Road, Stellenbosch, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marianne Wynlandgoed is aan die voetheuwel van die Simonsberg buite die historiese dorpie Stellenbosch geleë. Kom geniet die hartlike gasvryheid en bekroonde wyne in 'n absoluut asemrowende omgewing wat uitkyk oor die Kaapse Wynlande met 'n prentjiemooi uitsig oor Tafelberg in die verte.
Bly in ons wonderlike ruim en stylvolle solderwoonstelle omring deur sitrusboorde en wingerde of in ons skouspelagtige grasdak Manor House vir 'n werklik unieke Wynland-ervaring.
Ontspan by een van ons drie swembaddens met panoramiese uitsigte oor die omliggende wingerde en heuwels. Ervaar eg Kaap woon op 'n werkende wynplaas in die Stellenbosch-streek, proe ons wyne en ontdek ons Franse savoir-faire.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Valley Road, Stellenbosch, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Marianne Wine Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Valley Road, Stellenbosch, 7560, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang