Successfully reported

Marina Haven

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Chris B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Just what we needed. Have no words, it was an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Excellent. Excellent location and fantastic view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurinda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was absoluut puik verblyf met 'n ongelooflike mooi uitsig. Dit was absolute puik verblyf met 'n ongelooflike mooi uitsig. Was uitstekend toegerus met huishoudelike items. Uiters skoon en gerieflik. Goeie diens en gasvryheid van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende waarde vir geld, sal weer daar bly. Ons het heerlik gebly, alles was baie netjies, baie dankie. Heerlik geslaap ook, die lekkerste bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Perfekte rus gevind. Wat 'n fantastiese wegbreek! Die eenheid is baie goed toegerus en gemeubileerd. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mabin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker en rustig. Fantastiese plek. Mooi netjies, modern en 'n asemrowende uitsig! Baie goeie huisinhoud produkte. Kan sien die eienaars gaan uit hulle pad om seker te maak die gaste kry die beste diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erasmus
Marina Haven
Hi Mabin Baie dankie vir die mooi review. Word opreg waardeer. Hoop Marina Haven kan julle gou weer host. Groete

Kevin K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Best place by far, would recommend to anyone. I loved the place so much that I did not want to go home! All in all, a very nice place, enjoyed it to the max. I would have loved it if they could move the check-out time to 12pm maybe! Lol.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erasmus
Marina Haven
Hi Kevin. Thank you for the lekker review. I’m glad to hear that you and your family enjoyed your stay. Hope to host you again in the future.

Tamlin J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Sal weer 'n booking maak. Dit was baie lekker. Die plekkie was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rowayne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Lieflike plekkie! Absolute waarde vir geld! Ons is baie lief vir Port Owen en Marina Haven het ons wegbreek baie spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erasmus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Point Road, Unit 35 Moonlight Villas, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe97c61cbada41eab57b2ee6dc20588c2723c93f2d95a1c6136cd84822ac1dbc26dea342f33e82ee660285d3681640fa110b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Marina Point Road, Unit 35 Moonlight Villas Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.78671112406 18.148913593921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang