Marina Haven
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2025 tot 1 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Nov 2025 tot 21 Nov 2025.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Voltooide gas-inklokvorm is verpligtend vir alle besprekings. Gaste moet afskrifte van hul ID en ander relevante dokumente voor inklok indien. Rook is nie binne die woonstel toegelaat nie. Harde musiek en oormatige geraas is nie toegelaat nie. Geen partytjies of bykomende gaste word toegelaat nie. Volgens die regulasies van die regspersoon is geraas nie toegelaat tussen 22:00 en 07:00 nie. Moenie meubels rondskuif nie. Geen binnenshuise meubels moet buitentoe geneem word nie. Moenie die omsetter skuif of ontkoppel nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 4 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Marina Point Road, Unit 35 Moonlight Villas, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang