Marine Point Port Owen 22
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Huisreëls
Indien gaste vir meer as 7 dae bly, sal 'n skoonmaakdiens beskikbaar wees. Gaste moet die skottelgoedwasser gebruik om hul eie skottelgoed te was. Gaste moet hul eie handdoeke, hout en toiletware saambring. 'n Braairooster is beskikbaar. Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie, en troeteldiere word nie toegelaat nie. Gaste word versoek om nie partytjies of geleenthede aan te bied nie, en stil ure word tussen 22:00 en 07:00 nagekom. Veilige parkering vir 1 voertuig word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien. Let asseblief daarop dat die eenheid nie rolstoeltoeganklik is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Marina Point, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang