Successfully reported
+39

Maroela Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Maroela Road, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maroela Guesthouse is in die bekoorlike dorpie Brits in Noordwes, 92 km vanaf Johannesburg en 68 km vanaf Pretoria. Die gastehuis bied gerieflike en rustige verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 9 en suite-kamers gebied. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolfoond, 'n kluisie en lugversorging. Haardroërs is op versoek beskikbaar.

Die gastehuis het 'n kuierarea met braaigeriewe, 'n sitarea, eetarea, swembad, tuin, wasgoedgeriewe, veilige parkeerplek, 'n pendeldiens in die Brits-omgewing en WiFi in elke kamer.

Daar is talle plaaslike besienswaardighede en daguitstappies kan op versoek gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Riaan & Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 22 Maroela Road, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Maroela Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Maroela Road, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eab667fa5aa721acd4f7fc5d9f812423e66b8b635143c8c87457baeca59d62a4f1ccdbd9426ab6602c85af7b37bbaeb960d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 22 Maroela Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.620927538013 27.786676883698
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang