Successfully reported
+10

Martin' Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Loerie Lane, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Martin' Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Outeniqua Strand in Groot Brakrivier, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer maak oop op 'n balkon wat gemeubileer is met 'n etenstafel, 'n braai en uitsigte oor die see. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en naburige dorpe soos Glentana, George, Mosselbaai en Hartenbos.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Theo F
Saam met lewensmaat
5.0
Fisher. Awesome lovely quiet town. Awesome view of the beach. I will definitely go again. I appreciated the owner's welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Dirk V
Saam met lewensmaat
5.0
Just a perfect experience! A perfect overnight stay! The hosts were friendly and helpful. The cottage was modern, clean and fully equip...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Mareza L
Saam met lewensmaat
5.0
Knus, baie netjies, goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly. Dit was stil, netjies en ideaal vir ons reisdoeleindes.
Mei 2025
Riekie E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtigste plek en vriendelike mense. Uitsig is pragtig, plek is pynlik netjies en ek sal graag weer by Martin's Cottage bespreek!
Apr 2025
Bianca V
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, relaxing, exquisite. The host was very welcoming and attentive. The place and location were amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Loerie Lane, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Martin' Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Loerie Lane, Outeniqua Strand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84bb43ecac8ae33ceecd58f1c9fdd99019ce7d7b9dcb490f0d151a5f7a970ec0934f49c0ac6cf7207ed23e7cfe13308e6159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 8 Loerie Lane Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.045819387683 22.282641732541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang