Successfully reported

Marula Oase

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Janene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vriendelike staff en lekker gebly. Ja, ons het baie skoon en netjies. Daar is nie veel vir kinders om te doen in die oord self nie, maar was nog steeds baie lekker. Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Asemrowend, vriendelik en baie netjies. Goeie more. Baie dankie, ons het die verblyf vreeslik baie geniet. As ek net 'n voorstel kan maak: in die kombuis is daar wel skottelgoedseep, maar geen lappie om die kaste af te vee en om skottelgoed te was nie. Ons het wel een sommer by die winkel gekoop. En dan ook, sal dit gaaf wees as daar soos matjies in die kamer kan wees, veral as mens klaar gestort het en moet in die kamer aantrek. Dis winter en baie koud op die "kaal" vloere. En dan ook dalk net plastiek bekers in te sit, veral as mens met 'n 3-jarige uitgaan. Hulle is maar nog "klumsy", so hulle kan 'n glas of 'n bord breek. Hulle is maar klein. Ek geval dit was baie lekker gewees. Ons sal julle beslis weer sien. Baie dankie, Mev.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, vriendelik, skoon. Personeel was baie vriendelik, die perseel is baie skoon, die restaurant maak baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kan nie wag vir nog 'n kuiertjie in die nabye toekoms. Ek en my vrou het die wegbreek nodig gehad en Marula Oase is altyd vir ons 'n lekker en rustige oord net om rustig te ontspan en die natuur skoon te geniet. Personeel is altyd vriendelik en handhaaf 'n top standaard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kalmte vir die siel. Puik verblyf en rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustigheid vir jou siel. Baie rustig en stil. Swembad, grasperke en ontspanningsomgewing is pragtig. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik rustig. Heerlike wegbreek naby aan die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kotie
Marula Oase
Baie dankie vir die goeie review!

Angela S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

A lovely, pet friendly stay. Lovely place. The wooden house was comfortable, with aircon in the bedroom. Swimming pools were amazing. The garden was fenced off for my dogs, which was great. The restaurant was nice. All in all, a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kotie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 385
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 385
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 385
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 366 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Section 38, Farm Buiskop, Eersbewoon Road, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNzJmMThiLTkzYTAtNGU2ZC1iMmI1LTM4ZDlmOTRhZWUxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R385 per nag (plek vir 4) 158 5 1 5 Section 38, Farm Buiskop Eersbewoon Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.852206 28.344129
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang