Maselli Lodge
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die hoofhuis bied slaapplek vir tot 10 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Slaapkamers twee en drie het elk 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 'n ekstra dubbelslaapbank insluit, wat slaapplek vir 2 ekstra gaste bied. Hierdie kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea sluit 'n plaasstyl-kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer bied ruim gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi-toegang. Gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-areas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 37 Oakleigh drive, Howick, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang