Maselli Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Oakleigh drive, Howick, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Maselli Lodge bied gemaklike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Howick, wat dit 'n ideale opsie maak vir gesinne, vriende of sakereisigers wat 'n rustige wegbreek in die KwaZulu-Natal Midlands soek.
Hierdie eiendom bestaan uit 'n hoofhuis en 'n kothuis.
Gaste kan die buitelugruimtes geniet, insluitend patio's, 'n swembad, braaigeriewe en 'n rustige tuin, perfek om te ontspan of tyd saam met familie en vriende deur te bring. Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar.
Of jy nou die nabygeleë Howick-waterval verken, plaaslike staproetes geniet, of bloot ontspan in die rustige omgewing, Maselli Lodge bied 'n verwelkomende en gemaklike basis om te ontspan en die skoonheid van Howick en die KwaZulu-Natal Midlands te ervaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 37 Oakleigh drive, Howick, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Oakleigh drive, Howick, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang