Successfully reported

Huis Oppie Rant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Sarel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The hills covered by spekboom are spectacular! The house overlooks the lucerne fields which are irrigated by flooding as has probably been practised for a hundred years, very special. The house is clean with everything needed. The valleys are historically rich and a visit to Selma's museum is essential!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
More Sarel Baie bly julle het julle kuier hier by ons geniet. Hoop om julle weer hier in Matjiesvlei te verwelkom. Baie dankie vir die ondersteuning.

Corne M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Presies wat ons gesoek het. Genoeg stilte, vrede en geen opvangs. Ongelooflike ervaring. Net wat die siel nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Outydse saligheid tussen die berge. Weereens 'n heerlike, salige kuier in my Oupagrootjie se huis in van die mooiste natuurskoon in die Klein Karoo. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Stille wegbreek omring met die mooi van die Klein Karoo. Huis oppie rand is goed geleë vir 'n wegbreek in die stille natuur. Mooi staproetes en goeie diens. Die "donkie" werk goed vir warm water en verskaf hitte tot selfs die volgende oggend. Een versoek is om asb 'n pyp te installeer vir die uitlaatgasse van die gas vries/yskas na buite die huis in plaas daarvan dat dit binne die huis uitgelaat word. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
More Stefan. Baie bly julle het lekker gebly hier by ons in Matjiesvlei. Baie dankie vir die raad. Ek gaan 'n plan maak. Sien uit om julle weer hier te ontvang.

Anne-marie M
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Delightful real African farm stay in a beautiful location. We were warmly greeted by our hosts, who went out of their way to make us welcome. The house is a real old farmhouse with off-the-grid appliances and comfortable rooms. We loved the porch where we sat under the stars and ate our dinner, enjoying the wonderful view and ambience. This ticked all our boxes! Be aware that refrigeration is not optimal, and hot water has to be stoked up with a donkey boiler to get a lovely hot shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Selma
Huis Oppie Rant
Hi Anne-marie Thanks for the nice review. It was nice meeting you and we are glad you enjoyed your stay here in Matjiesvlei. Sorry about the fridge, but we fixed the problem. Hope to welcome you back.

Dieter P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Extremely relaxing and rejuvenating. The views from Huis Oppie Rant are stunning, and it is super quiet and peaceful. The cottage is completely off-grid, so you can really switch off, but the main farmhouse (a short walk away) does have WiFi if you really feel the need for connectivity . There are many nice day hikes in the area, and in summer you can even swim in the river. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
Hi Dieter We are glad you enjoyed your stay with us. Thanks for the nice review. Looking forward to welcoming you back. Warm regards Selma

Yolandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A wonderful break from the world. We stayed at Cloete House (built 1876), which is like stepping into the past with the paraffin lamps, outside and indoor fireplaces, and slow pace of life. Surrounded by flowering aloes and mountains, we had a peaceful and very happy stay. Loved the preservation of the long family history at their farm museum in the old post office. Next time I'll take enough wood so I don't have to leave to go anywhere!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marile K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolute hemel! Was baie lekker, mooiste natuurskoon met stilte en sterre wat konsert hou in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
Hi Louis Baie dankie, en ek is bly julle het julle verblyf hier geniet.

Nicola W
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Quiet, pretty. Lovely overnight spot for us to stay as a family on route to De Rust!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Histories en nostalgies! Uiters lekker vir 'n wegbreek aan die meer primitiewe kant, fantastiese uitsig oor die natuur, geriewe meer as voldoende. Die rit oppad na die woning is net so avontuurlik. Die ou Poskantoor daar naby is 'n juweel. Het te veel tyd aan die Portfees gespandeer, sou graag nog tyd wou gehad het vir die verskeie staproetes, 4x4 en visvang. Kortliks, die verblyf en area was die wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Selma
Huis Oppie Rant
Naand Jaco So bly jul het lekker gebly hier by ons in Matjiesvlei. Hoop om jul weer hier te sien en baie dankie vir die mooi kommentaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 98

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Guest Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308d790540bfbc520572129e779b2e606114905ce459692fbda428079333d1f124cc2b57d0a774882a40ac48444388bcb3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 89 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47328980346 21.627091169357
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang