Successfully reported

Mattaniah Akkommodasie

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 2 is in 'n plaastema versier en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n ekstra driekwartbed is beskikbaar in die leefarea vir 1 volwassene of 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n slim-TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n klein tuintjie. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
OpenView
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Buitestort
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Toonbank
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Stroomdienste
OpenView
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Die eenhede bied slaapplek vir 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders. Let daarop dat die derde volwassene ekstra per nag betaal.
Slegs die toegelate aantal mense, insluitend kinders, word op die eiendom toegelaat; besoekers word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Let asseblief daarop dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is en dat daar ook ander diere op die eiendom is.
Honde is welkom met vooraf reëling, en moet asseblief vooraf vir bosluise en vlooie behandel word.
Linne word voorsien indien gaste se honde nie hare verloor nie, andersins moet gaste hul eie linne voorsien.
Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat ons beleid is dat gaste nie die sleutels sal kry tensy die breekskadedeposito in ons rekening weerspieël word nie. Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien daar geen skade is nie en reëls gevolg word.
In die eenheid sal u 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter met voorafgelaaide krag vind. Indien gaste die bedrag oorskry, is dit vir die gas se eie rekening.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko. Versuim om die reëls na te kom, kan 'n boete van 'n minimum van R600 tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 1 is gerieflik gemeubileer om 2 volwassenes en 2 kinders te akkommodeer. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank is beskikbaar in die leefarea vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en uitloop op 'n tuintjie met 'n gedeeltelike see-uitsig. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Netflix
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Buitestort
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Toonbank
Braai
Basiese kook-benodighede
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Die eenhede bied slaapplek vir 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders. Let daarop dat die derde volwassene ekstra per nag betaal.
Slegs die toegelate aantal mense, insluitend kinders, word op die eiendom toegelaat; besoekers word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Let asseblief daarop dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is en dat daar ook ander diere op die eiendom is.
Honde is welkom met vooraf reëling, en moet asseblief vooraf vir bosluise en vlooie behandel word.
Linne word voorsien indien gaste se honde nie hare verloor nie, andersins moet gaste hul eie linne voorsien.
Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat ons beleid is dat gaste nie die sleutels sal kry tensy die breekskadedeposito in ons rekening weerspieël word nie. Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien daar geen skade is nie en reëls gevolg word.
In die eenheid sal u 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter met voorafgelaaide krag vind. Indien gaste die bedrag oorskry, is dit vir die gas se eie rekening.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko. Versuim om die reëls na te kom, kan 'n boete van 'n minimum van R600 tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 3 is klein en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die eenheid het 'n tropiese tema en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n slaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n lugbraaier, 'n tweeplaatstoof, en 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n slim-TV met Openview. Die sitkamer lei na 'n terras met 'n lieflike see-uitsig. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
OpenView
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Buitestort
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Toonbank
Braai
Basiese kook-benodighede
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Stroomdienste
OpenView
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis. Slegs 2 persone

Huisreëls

Die eenhede bied slaapplek vir 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders. Let daarop dat die derde volwassene ekstra per nag betaal.
Slegs die toegelate aantal mense, insluitend kinders, word op die eiendom toegelaat; besoekers word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Let asseblief daarop dat hierdie eiendom troeteldiervriendelik is en dat daar ook ander diere op die eiendom is.
Honde is welkom met vooraf reëling, en moet asseblief vooraf vir bosluise en vlooie behandel word.
Linne word voorsien indien gaste se honde nie hare verloor nie, andersins moet gaste hul eie linne voorsien.
Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat ons beleid is dat gaste nie die sleutels sal kry tensy die breekskadedeposito in ons rekening weerspieël word nie. Die breekskadedeposito sal terugbetaal word indien daar geen skade is nie en reëls gevolg word.
In die eenheid sal u 'n voorafbetaalde elektrisiteitsmeter met voorafgelaaide krag vind. Indien gaste die bedrag oorskry, is dit vir die gas se eie rekening.
Gaste gebruik die swembad op eie risiko. Versuim om die reëls na te kom, kan 'n boete van 'n minimum van R600 tot gevolg hê.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Beach Road, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7109ee0145b6def38bd168a5642b3f76c465379ccf458b440917fe289a1e60d478a7c786ab31d143d0488453712baa99515?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 7 Beach Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.094356638606 30.860131532865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang