Successfully reported
+16

Mbotyi River Lodge

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magwa Road, Mbotyi, Tilongo, 4820, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mbotyi River Lodge is geleë aan die mond van die Mbotyi-rivier en bied 'n ontspannende wegbreek vir paartjies of gesinne, met pragtige uitsigte oor die oseaan, strandmeer en rivier. Jy is welkom om jou beste vriend (furbuddy) van die huis af saam te bring.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat slaapplek vir 2 gaste bied, en kan saam bespreek word vir gesinne. Die kamers beskik oor gemaklike dubbel- of enkelbeddens en en suite-badkamers met storte of baddens en toilette.

Die Superior-kamers sluit lugversorging en yskaste in. Hierdie kamers maak oop na 'n balkon met uitsigte oor óf die tuin, swembad en see, óf die tuin, rivier en strandmeer.

Gaste kan ontspan in die welige tuin, afkoel in die swembad, 'n drankie by die gelisensieerde kroeg geniet, of ontspan in die biblioteek met toegang tot die pooltafel, tafelvoetbaltafel en pyltjiebord. Die kinderspeelarea sal die kleintjies vermaak.

Die lodge bied ook 'n verskeidenheid aktiwiteite soos visvang, kanovaart, stap, voëlkyk en bergfietsry. Daar is ook die opsie om 'n safari-uitstappie na die watervalle te onderneem – of bloot op die pragtige strand te ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Magwa Road, Mbotyi, Tilongo, 4820, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mbotyi River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magwa Road, Mbotyi, Tilongo, 4820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA638042bff25fde5281d0add0ddb2c3adfb85242b7636268edf43d06a47f5b2babe91e42413cfe0ecfff1fd954eb0c1def0f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Magwa Road Mbotyi 4820 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.4651083 29.7324137
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang