Successfully reported
+42

McGregor Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Church Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

McGregor Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in McGregor bied. Hierdie landelike kothuis is sentraal geleë vir maklike toegang tot die middestad en plaaslike besienswaardighede.

Die kothuis spog met hoë plafonne regdeur en bied slaapplek vir 6 gaste in 2 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer, onder, is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Die tweede slaapkamer op die tussenvloer het 'n dubbelbed sowel as 2 enkelbeddens, en maak gebruik van 'n aparte gastetoilet met stort. Op warm somersdae bied die buitestort nog 'n wonderlike opsie.

Beddengoed en handdoeke is ingesluit.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en wasmasjien. Die leefarea het 'n kaggel en 'n gemaklike sitkamerstel waar gaste kan ontspan. Die groot stoep dien as 'n vermaaklikheidsarea en bied 'n buite-eettafel en 'n sitarea met uitsig oor die lowerryke omgewing. Draagbare braaigeriewe is ook beskikbaar. 10 Mbps Wi-Fi word ook voorsien.

Besoekers aan die gebied kan 'n verskeidenheid aktiwiteite geniet, insluitend perdry, wynproe, varswatervisvang en bergfietsry. Daar is baie aktiwiteite vir kinders gedurende die langer vakansieperiodes en oor langnaweke soos Paasfees en feeste. Kontak asseblief die McGregor Toerismekantoor vir die nuutste nuus.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Julius O
Saam met lewensmaat
5.0
A great stay, and we'll be back! The cottage is well appointed, in an excellent location, and the host was very attentive and helpful. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Joan L
Gesin met tieners
5.0
Loved it! Absolutely wonderful! Crisp, clean linen, beautiful garden and outdoor area and everything you need!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Louise W
Saam met lewensmaat
5.0
Not too far to travel and was a lovely break. It was easy to find and easy to access. The cottage is tastefully decorated and has every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Callan E
Gesin met tieners
5.0
We had an awesome stay. Cottage neat and fully equipped. It was absolute bliss staying at McGregor Cottage. The cottage is fully equipp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Megan M
Saam met vriende
4.6
Beautiful, Classy, Comfy, Lavish. I've been to a few places and this one must be the best yet. McGregor is clean, safe and so quiet. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Church Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink McGregor Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Church Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8eb1ebe8c9f346b3739adc6d3592935bb94bdcd64d12c4d8bf1be0741bb0e35c57e64ab7a8b1410dc7f76c7925d1701871a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 36 Church Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.949711572102 19.829248638014
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang