Successfully reported
+17

Meadows Guest Farm

  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadows Farm, Edenburg, 9908, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Meadows Guest Farm bied verblyf in 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in die Vrystaat. Die verblyf is langs die N1 tussen Colesberg en Bloemfontein, wat dit 'n ideale oornagplek tussen bestemmings maak.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank vir kinders, 2 stoele en 'n TV met DStv-kanale. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed vir kinders. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie het 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n toonbank met stoele.

Verder het gaste toegang tot gratis WiFi, 'n gedeelde swembad, braaigeriewe, 'n gimnasium vir kinders, 'n Zipline en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Dawid N
Gesin met klein kinders
5.0
Plattelandse gasvryheid. Perfek geleë, en toegerus met alles wat jou sou benodig. Ons het ons nuwe oorslaapplek gevind tussen Pretoria en die Kaap.
Okt 2025
Hendrik T
Gesin met klein kinders
5.0
Oorslaap oppad Kaap toe. Lekker gewees, geen klagtes.
Sep 2025
William R
Gesin met klein kinders
5.0
Convenient and cozy. Lovely stopover close to the N1. The rooms are neat and comfortable. We made good use of the electric blankets and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Eben V
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon en reg langs die N1. Baie tevrede en het heerlik gebly.
Jun 2025
Alewyn D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Baie lekker gebly, skoon, netjies, baie goeie diens, baie vriendelike eienaar.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Meadows Farm, Edenburg, 9908, Vrystaat
  • Gaste dink Meadows Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadows Farm, Edenburg, 9908, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fec95cdecdcf4d0a0d91953d7d1c68a79721b58fb674bdb3a40b645821519cd483de91dd5f7bbea609dd7080c06e906ed28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 39 5 1 5 Meadows Farm Edenburg 9908 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.814817993629 25.918772680711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang