Successfully reported

Meadows Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Dawid N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Plattelandse gasvryheid. Perfek geleë, en toegerus met alles wat jou sou benodig. Ons het ons nuwe oorslaapplek gevind tussen Pretoria en die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Oorslaap oppad Kaap toe. Lekker gewees, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Convenient and cozy. Lovely stopover close to the N1. The rooms are neat and comfortable. We made good use of the electric blankets and heater. The farm has a lovely garden where the children enjoyed playing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Netjies, skoon en reg langs die N1. Baie tevrede en het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alewyn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties! Baie lekker gebly, skoon, netjies, baie goeie diens, baie vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Comfortable. Comfortable stay with easy access off N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Well run, clean, beautiful farm. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Gemaklik en gerieflik! Elizma se gasvryheid was uit die boonste rakke! Daar was baie spasie vir ons twee kleuters en honde om rond te hardloop en te ontspan na 'n lang dag in die kar. Lekker naby aan die snelweg om vinnig weer op te klim die volgende oggend. Die geraas van die snelweg het ons nie gepla nie, maar mag dalk moontlik vir ander pla. Sal definitief in die vervolg weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Conrad O
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Skoon, veilig, vriendelik, netjies, goed ingerig, bekostigbaar. Skoon en netjies. Was 'n perfekte plek vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meadows Farm, Edenburg, 9908, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fec95cdecdcf4d0a0d91953d7d1c68a79721b58fb674bdb3a40b645821519cd483de91dd5f7bbea609dd7080c06e906ed28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 39 5 1 5 Meadows Farm Edenburg 9908 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -29.814817993629 25.918772680711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang