Successfully reported
+19

Meerkat Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 609 Luchof Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meerkat Gastehuis bied bekostigbare en gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Danielskuil in die Noord-Kaap. Hierdie verblyf bied 'n rustige wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord, wat dit ideaal maak vir gesinne of vriende.

Verblyf word gebied in 3 dubbelkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is ook ingerig met 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort en wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die oopplan gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis en die eetkamer het 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die skuifdeure maak oop na die braaikamer wat 'n braai-area met ekstra sitplek het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
3.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 609 Luchof Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 609 Luchof Street, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA795909cfedc63b93d3497d6e784bda79db9959d2c6971b398871f05d305bcf5c408dd9b4effee2d89a79b8a5b55461ae1efd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 609 Luchof Street Danielskuil 8405 Noord-Kaap 021 201 8901 07:00-22:00 10:00 -28.181696377046 23.533765523036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang